Inligting
AgriBees is die bestuurstelsel vir 'n kommersiële- of stoetbeeskudde.
- AgriBees is Microsoft Windows gedrewe.
- AgriBees hanteer kommersiële- en stoetkuddes in een datastel.
- Die LMI-skale se gewigte kan in AgriBees ingetrek word.
- AgriBees se data kan elektronies oorgeplaas word na Intergis en BreedPlan.
- AgriBees word goedgekeur deur meeste van die telersgenootskappe.
- 'n Volledige veeartseny afdeling is ingesluit wat voorsiening maak vir bestuursaksies.
- AgriBees hanteer prestasietoetsing van al die diere.
- Die diere se stambome en generasieverslae kan besigtig word.