Pryslys
Pryse sluit nie die verpligte jaarlikse lisensiefooi van R 4 841.50 in nie.
Pryslys vir 2025
Die kostes in hierdie tabel is geldig vanaf 1 Maart 2025 tot 28 Februarie 2026.
| Produk |
Weergawe |
Prys |
| SimFini |
v7 |
R 7 700.00 |
| SimJunior |
v6 |
R 4 841.50 (Slegs jaarlikse lisensiefooi.)
|
| Verkooppunt |
|
R 2 295.00 |
| Akkoord |
v7 |
R 7 690.00 |
| AgriMelk |
v4 |
R 8 100.00 |
| AgriBees |
v4 |
R 7 730.00 |
| Duet |
v6 |
R 6 680.00 |
| Saaiplan |
|
R 6 680.00 |
| Voerkraal |
v2 |
R 6 100.00 |
| Voertuig Koste |
v2 |
R 1 740.00 |
| ReënStat |
v2 |
R 2 655.00 |
| Hand |
v1 |
R 610.00 |
Jaarlikse lisensiefooi
Een jaarlikse lisensiefooi van R 4 841.50 dek al die Software Farm produkte wat dieselfde kliënt gebruik. Indien u later nog ’n produk koop (byvoorbeeld Akkoord), betaal u net die eenmalige produkprys; die jaarfooi bly dieselfde.
Wat ingesluit is by die standaardlisensie
Elke produk sluit 1 netwerkpunt en 2 datastelle in as standaard.
Bykomende netwerkpunte en datastelle
Ekstra netwerkpunte en datastelle kan teen ’n eenmalige bedrag aangeskaf word. Pryse verskil per produk.
SimFini-spesifieke ekstra’s
- Transaksie-invoer (AFGRI, VKB, NWK, GWK, NTK, SuidWes, SENWES, KaapAgri) is beskikbaar teen die vasgestelde SimFini-tariewe.
- Data-merge laat u toe om twee of meer datastelle saam te voeg.
Opleiding
Opleiding is beskikbaar op aanvraag en word afsonderlik gefaktureer. Pryse sluit nie reis- en installasiekoste in nie.
Belangrike notas
- Pryse sluit 15% BTW in.
- Pryse sluit nie reis- en installasiekoste in nie.
- Pryse sluit nie opleiding in nie.
- Pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
- Indien u meer as een program gebruik, bly die jaarlikse lisensiefooi steeds R 4 841.50.